TESTIMONIALS:
Since I started using Arukah
I feel much more energetic. I struggled with severe fatigue and couldn't get through a day without taking a nap. I exercise more because I am not so tired which has resulted in me losing weight. I don't crave sugar as much and my skin and hair also looks much better! - Tonette
Celest, jou produkte is ongelooflik!
Ons het begin met jou adrenal cocktails en stelselmatig op beweeg na die magnesium aanvullings! Ons het ook begin met die Rosita cod liver olie en beeslewer pilletjies! Alles het in ons guns getel. Ons voel baie goed en dit maak ‘n verskil! My vel begin beter lyk, my man se krampe is beter en my dogtertjies se wit kolletjies op hul arms gaan weg. My oudste gebruik die magnesium spray en gewoonlik het haar bene baie gekramp na ‘n netbal game en nou is die krampe iets van die verlede! Baie dankie. - Tanya
Celest se raad en kennis
saam met haar Arukah produkte het my en my gesin se lewens kom verander. Sy is n lopende ensiklopedie wat alles op ‘n maklike manier kan verduidelik sodat gewone mense dit verstaan. Haar alternatiewe manier van genesing was vir ons ‘n ware seën. Celest het ongelooflike kennis in ‘n wye veld van gesondheidskwessies. Sy is altyd vriendelik en behulpsaam en vinnig om te antwoord.
Ek en my gesin het in die jaar wat sy ons help, nog nie een keer antibiotika nodig gehad nie. Sy het raad oor alles van vraatjies, kinder siektes, 'gut' related siektes, vel probleme, asma ens.
Syt ons geleer gesonder eet deur ons eie gesonde brood te bak, kefir te drink en gefermenteerde kosse te geniet. Die 'root cause protocol' wat sy aanbeveel is die antwoord op soveel mense se probleme, met maklike en doenbare stappe. Saam met Celest en haar produkte kan ons die Dr's en apteke maklik vermy. Sy is betroubaar, eerlik en ‘n pragtige mens met ‘n passie vir ander se gesondheid. - Elzaan
Celest has been an absolute blessing!
I had been struggling with my health for such a long time, feeling like my body was under constant stress, I had anxiety, disruptions to my sleep, I would wake up 10 to 13 times a night, restless legs, joint pain, brain fog, I can go on and on. I have been taking her supplements for a little under 2 months and have felt a massive improvement in my health. Restless legs completely gone! Sleep issues, gone! Brain fog has lifted, I can think clearly. Anxiety, gone! Overall, my body and mind just feels so much calmer. From the bottom of my heart Celest, thank you! - Rozanne
My naam is Raquel Esterhuizen
ek is 'n tipe 2 diabeet.. Ek gebruik die Adrenal Cocktails nou al so week en 'n half en my suiker het reeds begin af kom. Ek voel ook meer energiek en kry minder hoofpyn. Fantastiese produk.
Oh my goodness
Ek het lanklaas so solid geslaap! Minder moeg ook deur die dag. - Remell